OPENBARING

OPENBARING
Author :
Publisher : Xlibris Corporation
Total Pages : 399
Release :
ISBN-10 : 9781469134420
ISBN-13 : 146913442X
Rating : 4/5 (42X Downloads)

Book Synopsis OPENBARING by : Connie Odendaal

Download or read book OPENBARING written by Connie Odendaal and published by Xlibris Corporation. This book was released on 2012-02-09 with total page 399 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Geen een siening van die Bybelse boek van Openbaring sal honderd persent korrek kan wees nie, bloot omdat mense en dus profete feilbaar is, maar die boekie ‘Revelation’ is een van die bestes beskikbaar. Dr. Beirnes, ‘n teoloog wat ‘n voortdurende studie van die eskatologie gemaak het, het die boek sistematies en stapsgewys uiteengesit om die kronologiese volgorde van Openbaring maklik leesbaar en verstaanbaar te maak. Die bywerkings is moderne wêreldnuus soos wat dit in dagblaaie, geskrifte en op die internet verskyn het oor ‘n tydperk van veertig jaar en dan spesifi ek die laaste 3 tot 4 jaar. Dis opgeneem in die boek tot en met Oktober 2011, soos dit ontvou het vlg. die profetiese geskrifte van hoofsaaklik Daniël, Sagaria en die apostel Johannes van tussen 3500 en 2000 jaar gelede. ‘Openbaring’ is ‘n eenvoudige manier om die fi siese gevolge van geestelike besluite in ons wêreld en die toekomstige raak te sien. Die leser sal, bewapen met hierdie kennis, ‘n idee hê van wat in die nabye toekoms wag en paraat kan wees daarvoor en ook vir die ewigheid.


OPENBARING Related Books

OPENBARING
Language: en
Pages: 399
Authors: Connie Odendaal
Categories: Religion
Type: BOOK - Published: 2012-02-09 - Publisher: Xlibris Corporation

DOWNLOAD EBOOK

Geen een siening van die Bybelse boek van Openbaring sal honderd persent korrek kan wees nie, bloot omdat mense en dus profete feilbaar is, maar die boekie ‘R
Nieuw Apostolische Bijbel 4
Language: en
Pages: 438
Authors: Apostel Arne Horn
Categories:
Type: BOOK - Published: - Publisher: Lulu.com

DOWNLOAD EBOOK

God Se Plan Van A Tot Z.
Language: en
Pages: 256
Authors: Ben Enslin
Categories: Religion
Type: BOOK - Published: 2011-10-07 - Publisher: Xlibris Corporation

DOWNLOAD EBOOK

Die boek is God se storie om al die mense van die wêreld weer terug te bring na God toe soos voor die sondeval. Hoe Hy te werk gegaan het om dit te doen met ʼn
Gods woord nader bekeken
Language: en
Pages: 202
Authors: Apostel Arne
Categories:
Type: BOOK - Published: - Publisher: Lulu.com

DOWNLOAD EBOOK

Het Boek Henoch
Language: en
Pages: 76
Authors: Apostel Arne Horn
Categories: Religion
Type: BOOK - Published: 2014-02-12 - Publisher: Lulu.com

DOWNLOAD EBOOK

Het boek van Henoch Volgens de Bijbelse chronologie was Henoch de zoon van Jered en de vader van Methusalah. Hij werd geboren in het jaar 622 na de schepping va