God Se Plan Van A Tot Z.

God Se Plan Van A Tot Z.
Author :
Publisher : Xlibris Corporation
Total Pages : 256
Release :
ISBN-10 : 1465366342
ISBN-13 : 9781465366344
Rating : 4/5 (344 Downloads)

Book Synopsis God Se Plan Van A Tot Z. by : Ben Enslin

Download or read book God Se Plan Van A Tot Z. written by Ben Enslin and published by Xlibris Corporation. This book was released on 2011-10-07 with total page 256 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Die boek is God se storie om al die mense van die wêreld weer terug te bring na God toe soos voor die sondeval. Hoe Hy te werk gegaan het om dit te doen met ʼn plan van A tot Z. Die plan is alreeds in Genisis volledig uitgelê. Dit wys Sy plan waar Hy vir Hom ʼn volk uitverkies het en hulle deur die geskiedenis deurgedra het met liefde en straf om as getuies voor die ganse wêreld op te tree. Die verdeling van die twaalf stamme wat Hy self bewerk het. Twee stamme wat Sy enigste Seun vermoor het soos Hy dit beplan het en tien stamme wat moes voortgaan om al die mense in die wêreld terug te bring na God toe. Dit gaan oor die saad "Jesus" wat sou kom om die wêreld te verlos en Sy koninkryk wat die hele aarde sal vul totdat Hy terug gaan kom om hier op die aarde as oorwinnaar te regeer. Hy kom na Sy bruid om haar te hertrou onder ʼn nuwe verbond, die nuwe Jerusalem, dit is Israel wat nie die Jode is nie maar al twaalf die stamme van Israel wie se roeping en werk dit is om al die nasies van die aarde te seën. Jy moet elke oomblik van die dag waar jy jou ookal bevind iemand seën, al is dit net ʼn vriendelike glimlag. Mag Koning Jesus jou seën.


God Se Plan Van A Tot Z. Related Books

God Se Plan Van A Tot Z.
Language: en
Pages: 256
Authors: Ben Enslin
Categories: Religion
Type: BOOK - Published: 2011-10-07 - Publisher: Xlibris Corporation

DOWNLOAD EBOOK

Die boek is God se storie om al die mense van die wêreld weer terug te bring na God toe soos voor die sondeval. Hoe Hy te werk gegaan het om dit te doen met ʼn
God's Plan from a to Z.
Language: en
Pages: 260
Authors: Ben Enslin
Categories: Religion
Type: BOOK - Published: 2011-10-07 - Publisher: Xlibris Corporation

DOWNLOAD EBOOK

The book is Gods story to bring back all the people of the world back to God as it was before the great fall. How He went about a plan from A to Z. This plan is
Verzamelde Werken
Language: en
Pages: 648
Authors: Multatuli
Categories:
Type: BOOK - Published: 1907 - Publisher:

DOWNLOAD EBOOK

An Image of Freedom
Language: en
Pages: 136
Authors: M. L. J. Dierikx
Categories: History
Type: BOOK - Published: 1997 - Publisher:

DOWNLOAD EBOOK